Gee 'n sagter, vrouliker gevoel aan die baadjiestyl deur dit saam met 'n potloodromp en valletrui te dra.

Swart motorfietsbaadjie van kunsleer
R475

TRUWORTHS

Groottes: 30 – 42

WENK:
As jy groot borste het vermy hierdie snit. Belê eerder in 'n snyersbaadjie - dis meer vleiend.

Vir 'n altyd 30-voorkoms, dra dít saam jou motorfietsbaadjie

 
Bottelgroen trui met valle-detail Grys potloodromp Silwerring met prenietsteen Grys wighakskoen vankuns-blinkleer Bronskleurige handsak van kuns-blinkleer
Bottelgroen trui
met valle-detail
R379,95
Rage
Groottes: s – xl
Grys
potloodromp
R739
CountryRoad @
Woolworths

Groottes: 6 – 16
Silwerring
met prenietsteen
R1 680
Anpa
Grys wighakskoen
van kuns-blinkleer
R360
Estiago
Bronskleurige
handsak van
kuns-blinkleer
R369
Queue