Swart rok met boot-hals van satyn
R2 500
Carducci @ Stuttafords
Groottes: 30 – 40

Vir nog swart rokke

Ontwerper ontwerp dra-gereed swart rokke

Vir 'n altyd klassiek-voorkoms

Wenk
Vermy onnodige detail as jy jou swart nommertjie langer as een seisoen wil dra.

Vir 'n altyd 30-voorkoms, dra by jou swart rok

 

Swart-en-Wit kegelhakskoen (R350), Truworths
Dra die bloes onder jou rok.

Pienk-en-swart
vallebloes van
geruite stof
R590
Jo Borkett
Groottes: 30 – 38

Swart
krale-oorbelle
R499
Sequoia

Swart-en-wit
diamantring
R3 599
Thomas Sabo


Pienk serp
R390
Châle
Swart-en-wit
kegelhakskoene
R350
TRUWORHTS