Michael Mol en Dieter Voigt (sien foto's hieronder), onderskeidelik aanbieder op Top Billing en Pasella, was in 1996 en 2007 Mnr. Suid-Afrika.

Dieter Voigt

Die wenner van Mnr. SA 2009 word op 4 Maart aangekondig. Hier’s van die finaliste - een groepie uit Gauteng en ’n ander uit die Wes-Kaap. So, wat dink jy? Het dié manne wat Michael en Dieter gehad het?

Die Gauteng-finaliste van Mnr. SA
Gauteng-finaliste
agter v.l.n.r. William Pieterse, Jantjie Makhetha, Bennum van Jaarsveld. Voor: Oelof Bergh, Lian Fourie, Jaco de Bruyn

Die Wes-Kaap-finaliste
Kaap-finaliste
v.l.n.r. Antonio Ballan, Ruben Engel, Sandile Phillip, Stephen Segal, James Vivier