Dit kan klein of groot wees, maak nie saak nie. Emily Blunt van The Devil Wears Prada en Keri Russell van August Rush het by die 2010 Primetime Emmy-prysuitdeling elkeen een gedra.

Blou veer kopstuk
Wit blom motief kopstuk
Haarband met blou veer van Hello Sailor van Mungo & Jemima (R280) Haarversiering met wit blommotief van Hello Sailor  van Mungo & Jemima (R220)