Blaai deur ons galery vir ons keuse van die mooiste rokke. Hou jy ook van dié rokke? Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook- of Twitter-blad!

Die groot wenners op die aand

  • Britse Manlike Kunstenaar -  David Bowie (Kate Moss het dié toekenning namens David ontvang in een van sy ikoniese eenstukke - kyk hier!)
  • Britse Vroulike Kunstenaar - Ellie Goulding
  • Britse Groep - Arctic Monkeys
  • Britse Enkelsnit - "Waiting All Night" deur Rudimental ft. Ella Eyre
  • Britse Album van die JaarAM deur Arctic Monkeys
  • Internasionale Manlike Kunstenaar - Bruno Mars
  • Internasionale Vroulike Kunstenaar - Lorde
  • Internasionale Groep - Daft Punk