• 1 ui, gekap
  • 1 knoffelhuisie, gekap
  • 1 eetlepel botter
  • 2 groot aartappels, in dun skyfies gesny
  • 1 eetlepel druiwepit olie
  • 4 eiers, geklits
  • 3 eetlepel basilie, fyngekap
  • seesout
  • grofgemaalde swartpeper

Verhit oond tot  180°C . Verhit botter in pan en karamalisser uie en knoffel. Kook aartappelskyfies met ‘n potjie water.

Gooi eiers en basilie in ‘n omelet pan of tert bak en plaas in oond en bak teenvir 3 minute. Skep uie bo-op en rangskik aartappel bo-op, geur met sout en plaas terug in oond tot goudbruin (ongeveer 20 minute).

Verwyder uit oond en geur met swartpeper. Laat afkoel en sny versigtig vir bediening