• 1 groot lemoen / naartjie wiggie
  • 15 ml heuning
  • 1 druppel laventelolie

Vryf die naartjie oor jou hele gesig. Die vrugtesuur is reinigend en versag fyn lyntjies. Verwyder sap met klam spons. Meng heuning en laventelolie. Vryf mengsel op jou gesig. Los vir 10 minute en spoel af met warm water.  Volg met gesigroom.