• 2 pere
  • 1 ui, gesny
  • 1 eetlepel botter
  • 10 snytjies italiaanse brood
  • 100g spek
  • 60g wit gouda

Karamaliseer uie in botter. Sny spek in blokkies en braai in droeë pan. Sny pere in skyfies asook kaas in dun skyfies. Rangskik pere, kaas, spek en uie op brood. Plaas op oondplaat. Bak in oond teen 180°C vir 5 minute of tot kaas gesmelt is