Die Oscar-seremonie is verlede jaar deur ongeveer 37 miljoen mense net in die VSA gekyk. Dis moeiliker om die grootte van die wêreldwye gehoor te bepaal, maar daar is selfs sprake van 1 miljard. Dit is dan actually 'n big deal.

Hier is 'n opsomming van wat by vanjaar se Oscars kan gebeur en wat ons wil hê moet gebeur!

OscarsBesteAkteurOscarsBesteAktriseOscarsBesteOAkteur OscarsBesteOAktrise OscarsBesteFilm