Met amper 5 en 'n half mijoen twitter-aanhangers is Victoria Beckham 'n Mode-ontwerper & ikoon watse invloed op mode nie ligtelik opgeneem moet word nie. Sy het haar aanhangers stap vir stap ophoogte gehou van wat met aanvoorbereidings aangaan soos wat die groot datum nader gekom het.