Dit was gisteraand die Critics' Choice-toekennings in Hollywood. En hoewel die geleentheid nie gewoonlik ’n groot modevertoning is nie, het dié aktrises steeds hul beste voet voorgesit - en vir ons méér rede gegee om uit te sien na die Oscars. Die Gone Girl-ster Rosamund Pike

Angelina Jolie is benoem vir Beste Regisseur vir haar fliek Unbroken Julianne Moore het swart gekies vir dié geleentheid. Sy het die prys vir Beste Aktrise gewen vir haar rol in Still Alice. Sy is op die oomblik die voorloper om met die Oscar-beeldjie weg te stap. Emily Blunt was een van die min aktrises wat kleur vir die geleentheid gekies het.

#emilyblunt chats with Keira Knightley and her hubby James Righton #criticschoice A photo posted by marcmalkin (@marcmalkin) on
Sjoe! Witwarm Jennifer Aniston het ’n rooi pak met ’n lae halslyn gekies. Maar haar aanhangers op die internet kan nie tot ’n vergelyk kom nie - is dit ’n treffer of ’n flop?

#jenniferaniston with about-to-win #emilyblunt #criticschoice A photo posted by marcmalkin (@marcmalkin) on