Modieuse ster Leighton Meester het dit reeds in Gossip Girl gedra.

Sleutels is 'n universele simbool vir vryheid en onafhanklikheid. Hierdie sleutel-hangertjies is beskikbaar by American Swiss. Dié moet-hê-item is beskikbaar in sterling silwer met zirkon-inlegwerk (R399), 9 karaat-goud (R1 299), sterling silwer en diamante (vanaf R1 499) of 9 karaat-goud en diamante (R2 999).

Skakel 021 938 1911 vir meer inligting of besoek www.americanswiss.co.za