Victoria Beckham is onlangs in 'n snyerspak gesien - met hakke en stylvolle wit hemp. Sy is tans in China saam met haar man, David Beckham. Dit is nie net 'n werksuitrusting nie, 'n mooi snyerspak is sexy en vroulik vir enige geleentheid. En ook, dit pas ieder en elk -  vir beide mans en vrouens bly hierdie uitrusting klassiek en tydloos.

IN die Mei-uitgawe van SARIE:

Snyerspak

Laat maak jou eie!

Ontwerpers Tiger of Sweden, maak jóú nou die ontwerper met hulle nuwe 'Made to Order'-veldtog. Loer by een van hulle takke in Melrose Arch of Sandton City in vir jou eie Made to Order-pak, wat binne 6 tot 8 weke ná die bestelling reg vir dra is. Tiger of Sweden maak dit maklik vir jou om 'n ontwerperspak in die hande te kry...al die pad van Swede af!
Vir meer inligting skakel 011 684 2010 of 011 784 0561.

Snyerspakke in die SARIE-winkel:

'n Klassieke swart snywresbaadjie met leer-detail. Baadjie met leer-afwerking

Patrone gee hierdie snywersbaadjie 'n modieuse kinkel. Printed blazer
Hierdie blommotief sal jou wintersadg opkikker of jou somerdag nog meer rede gee om te glimlag. Snyersbaadjie met blompatrone Hierdie baadjie is perfek vir die dag en aand!
Snake-print blazer Hierdie klassieke swart snyersbroek lyk altyd nertjies en vleiend. Cotton sateen stretch pants 'n Klassieke grys broek, sal by enige ander klereitems pas. Classic trousers Hierdie steenkleurige broek met sy stuk-belt gee speelsheid aan hierdie snyersbroek. Bow-belt work pants