Die veldtog met die slagkreet Go Forth sal in 24 lande, ook in SA, te sien wees deur rolprente, op TV, digitaal en in die gedrukte media. Die doel is om wêreldwyd mense se pioneersgees te vier en aan te moedig. Dis soos Levi's sê: "Tye is moeilik, maar nou ís ons tyd!"

www.levi.co.za