SAARTJIE shopEk is mos baie lief vir aanlynkopies en het besluit om te gaan kyk wat daar alles beskikbaar is vir ons ma's. Die Moedersdaggeskenke is in 3 kategorieë ingedeel: Vir ’n kerkmuis-begroting (R150 en minder), medium-begroting (R300 - R800) en vir ’n Oppenheimer-beursie wat kan splurge (bo R1 000). Ek het ook gister geblog oor geskenke onder R200. Kyk daarna HIER.

Dít is wat ek alles gevind het