Dis wat jy kan verwag!

Besoek sarie.com daagliks om te sien wat die ontwerpers vir somer 2012 opgelewer het.  Ons wys ook daagliks die straatmodes direk van dié modeweek.

Volg ons ook op twitter@amariacarstens en @chris_viljoen vir die nuutste gebeure by die modeweek of besoek www.afi.com vir meer inligting.