3 eiers geskei

150g strooi suiker

500ml room

100g Donker sjokolade

100g hazelnuts

1. Voer 'n 900g brood pannetjie met kleefplastiek uit.

2. Klits die eier gele en suiker in n groom bak tot sag en lig. In n tweede bak klits die room totdat dit sagte punte vorm. In n derde bak klits die eier witte totdat ferm punte vorm.

3. Vou die room by die eier mengsel in en vou Dan die eier witte daarby in.

4. Kap die neute en sjokolade fun. Sprinkel een derde van die neute en sjokolade op die bodem van die pannetjie. Skep helfde van die semifredo mengsel in die pannetjie. Volg met nog n derde neute en sjokolade en Dan die ander helfde semifredo mengsel en Dan die laaste neute en sjokolade.

5. Bedeck met kleefplastiek en vries vir ten inset 6 ure.

6. Wanneer gevries haal versigtig uit pannetjie en sny in skywe. Bedien met sjokolade of karamel sous.

Daar is inks lekkerder op n warm somers dag as yskoue roomys en hierdie resep is so maklik en vinnig. Dit is here link soet en romerig maar die neute en sjokolade gee dit heerlike teksteur en kontras.

Sien ander resepte