JOU KANTROMP

Potloodromp van kant
R1 100
Nicci Boutique
Groottes S - XL

Swart potloodromp van kant

Grys vilt handskoene (foto bo)
R90
Foschini


Vir 'n altyd 30 voorkoms dra dit saam met jou swart kantromp

 
Goue armband
Blougroen katoen-polonek
Swart platform-hakskoene van kunsleer

Goue armband
R876,32
Guess

Blougroen katoen-Polonek
R299
Espirit
Groottes XS - XL 
Swart Platform-
hakskoene van kunsleer

R260
Foschini