Pienk oopknooptrui R169,95 KELSO CAREER @ EDGARS groottes 8 - 16

Wenk

Kyk ook uit vir lang oopknooptruie. Dis groot nuus bo-oor ‘n rok en dik kouse.

Dra dit by jou oopknooptrui vir 'n Altyd 30-voorkoms

Romp met blompatroon (R320), TRUWORTHS Swart polonektop (R300), SISSY BOY Swart punthakskoen (R180), IDENTIY Sonbril (R525), MOSCON OPTICS
Beige-pienk-
en-swart romp
met blompatroon
R320 TRUWORTHS groottes: 30 – 40
Swart polonek-top R300 SISSY BOY groottes: S – XL Swart punthak-
skoen
R180 IDENTITY
Oorbelle R249 MIGLIO Sonbril R525 MOSCON OPTICS