Luiperdmotief is al die laaste paar jaar een van die moet-hê-patrone in jou klerekas.  Gevolglik kan dit nou as 'n klassieke motief beskou word wat jy vir baie langer as net een seisoen kan dra. Dié leerbelt is dus 'n belegging.

Vir meer inligting, bel Lilikoi by 082 780 3221