"Ek moes eers leer dat ek sélf waardig is, ek moes groei en werk deur alles (met wonderlike sielkundige hulp) voor ek kon opstaan. Ek kyk nie meer terug nie, ek besef dis die pad wat ek moes stap om te kom waar ek vandag is. Die leemte in my is uiteindelik gevul." - Elizabeth Thompson (58), stadsraadslid van Kaapstad en Lifeline-berader, wat deur 'n egskeiding gegaan het.

In jou Oktober-SARIE vertel 3 vrouens van hul egskeidings en hoe hul anderkant uit is