"Ek's bang vir my eie kopspeletjies. Jy móét leer om jouself te waardeer en vir jouself positiewe terugvoer te gee. Ek het grootgeword emt die idee dat Afrika-vroue plomp moet wees. Ek het grootgeword met die idee dat Afrika-vroue plomp moet wees. Maar ek is báie skraal. Verlede jaar het ek daarmee vrede gemaak en my liggaamsbeeld aanvaar. Dié gebrek aan selfvertroue het my voorheen ook skaam gemaak en as kunstenaar geïnhibeer."