Dié jaar is Emma Stone se uitrusting weereens een van ons gunstelinge. Sy het stylvol en verlief gelyk aan die sy van haar kêrel, Andrew Garfield, in 'n naaswit V-hals-rok.

'n Hele paar ander aktrises het ook ongelooflik gelyk in lae halse. Onder andere was daar Beth Behrs van Two Broke Girls in 'n skitterende rooi langmourok.

Wie dra die lae hals die beste? Emma Stone of Beth Behrs?

Beth Behrs by die Tony-toekenings