Somer is hier! Vier dit met ’n modieuse kleurblok- (colour blocking) platformhak (R1 050), Errol Arendz. Hy is ons eie Jimmy Choo en bekoor ons dié somer met die nuutste skoentendense.

Vir meer inligting, 021 423 7974 of besoek www.errolarendz.co.za