Ons woon op 'n familieplaas my man boer met tafeldruiwe - my huis is ongelooflik uniek en in geen winkel sal jy die items kry omdat als hangemaak of gerestoureer is deur my. Alles kom rou van die plaaswerf af. geniet dit want dis vol liefde en passie gemaak

Sien ander hoekies/vertrekke