Die toekenningseisoen van die afgelope paar weke bereik sy hoogtepunt dié Sondag, 22 Februarie, met die 87ste Academy Awards. Oudergewoonte verwag ons baie glans én asemrowende rokke.

Fanie Cronjé, SARIE se styl- en sosiale redakteur, kies sy 30 mooiste rooitapyt-rokke nóg

Van Audrey Hepburn by die Oscars in 1954 (sy het toe Beste Aktrise-beeldjie gewen vir Roman Holiday) tot ons eie goue meisie Charlize Theron ...

Kyk na die res van Fanie se keuse op Pinterest: Follow SARIE Tydskrif's board 30 mooiste rooitapyt-rokke on Pinterest.