Dilemma: Ons het nie tyd om ons werk te doen nie, weens al die werk wat ons het. Ons sou detail soveel beter kon hanteer, as dit nie vir al daardie detail was nie. Daar’s lig aan die einde van die tonnel, maar die pad is daardéúr . . .

Doen: Raak nóú ontslae van los drade, finaliseer ou sake, vee spinnerakke weg.

Die wins: Kreatiewe, produktiewe energie.

*Verwerk uit: Ready for Anything (52 Productivity Principles for Work and Life) deur David Allen (Penguin Books, 2011, R165)