Ons het vir julle op Facebook gevra: Het jy al in die moeilikheid beland oor flankeer per SMS?

"Nee nogal nie sal nie my maat so verneder nie." - Joryn Scheider Niemand

"Dis te lekker om so met jou eie man te flirt...he he. Hou die huwelik intresant en hoekom met iemand andes wil flankeer as jy jou eie lewensmaat het :)" - Luchaé van Eck

"Stel nie belang om iemand anders weer van vooraf te moet "train" nie. 20jaar van getroude lewe saam met my man het ons nader aanmekaar gebring......nee dankie vir 'n flankeerdery!" - Wilna Brewis Wegner

"Mans in hulle 40 is n gevaarlike spesie...wie het tyd vir n gechat op jou foon heeldag!" - Joewina Lange

"My man het en ons huwelik onherstelbare skade berokken. Dit sal great wees as jul n iets kan skryf oor mans en manne-pouse." - Linda Bosman

Lees wat sê Dr. Eve oor flankering