"Soms dink ek terug aan die kappertjies wat ek altyd vir my ouma gepluk het. Hulle aard in ryk én uitgeputte grond. Ons moet meer só wees. Floreer in alle situasies." - Michelle van Breda, SARIE Februarie 2011