Dit was gisteraand amfAR (’n liefdadigheidsorganisasie van die rolprentbedryf wat vigs-navorsing ondersteun) se gala in Cannes na afloop van die gewilde Cannes-filmfees.

Hier is van die rokke en uitrustings wat ons oog gevang het.

FOTO'S: Instagram