As ’n rok jou persoonlikheid kan beskryf, dan slaag dié rok 100% daarin! ’n Langbeen-meisie met ’n sagte hart soos die sy-chiffon, maar ook ’n vrou wat hou van ’n tikkie bling

- Anchen oor haar rok

Nina Swart op ons Februarie 2014- voorblad

Sien die vollengte foto's van Anchen se 2-in-1-rok in die Februarie-uitgawe van SARIE-tydskrif - nou op die rakke!