Ná maande se gesoek het die dag uiteindelik aangebreek. Gister, 6 Oktober, is die wenners vir die SARIE Voorbladgesig van die Jaar-wedstryd aangekondig. En vanjaar was ekstra spesiaal: vir die eerste keer is daar twee wenners in twee ouderdomskategorieë aangewys.

Marike Nel het in die kategorie 18 tot 30 jaar gewen, en Zelda O'Brien was die wenner in die kategorie vir vroue 31 jaar en ouer. Hier is foto's van die spog-geleentheid:

Klik hier vir onderhoude én prag-foto's van die wenners!

(Klik op die foto's om te vergroot)

Alle foto's deur Phyllis Green