"Ek het vir vyf jaar nie jeans gedra nie, net los langbroeke met rekke. Nou besit ek ses pare jeans! Ek het selfs soos 'n jong meisie vir my 'n paar skinny-jeans gekoop," sê Franci Swanepoel, Binneland sub judice se Toeks, oor hoeveel gewig sy verloor het.

Gaan kry jou September uitgawe van SARIE en kyk hoe mooi lyk sy nou. Jy kan ook 3 dae van haar dieet kry in jou nuutste uitgawe!