Van retro-strepe tot -sportbaadjies is te sien in die nuwe winterreeks van LeCoq Sportif. Dié Franse modehuis ontwerp sedert 1882 sport- en gemaksklere. Vir meer inligting, skakel 012 345 4527