n Baie spesiale mark in Woodstock, Kaapstad. Vars oesters, mossels, gebak, konfyte, wyne etc. Bring die hele gesin, baie spasie, verniet parkering. Leefstyl winkels.