Gee glans aan dieselfde trui deur dit saam met diamanté-detail te dra.

Fyn gebreide trui
R799
Nicci Boutique
Groottes S - XL

Vlootblou jeans
R599
Sissy Boy
Groottes 6 - 14

Wenk:

Fluweel-items by jou fyn gebreide trui is ook in die kol vir die aand.

 

Dra saam met jou trui:

 
Diamante en vere vir die voëltjie-borsspeld Goue diamante-armband Pienk skoene van rekbande en kuns-blinkleer

Diamanté en vere vir
die voëltjie-borsspeld

R145
Aftershock

Goue diamanté-armband
R120
Foschini
Pienk skoene van
rekbande en kuns-blinkleer

R499
Luella