Die 20's-invloed op die mode wys reeds, soos in dié halssnoer. Varswater-pêrelhalssnoer (R599) met Cheté-hangertjie (R1 599), American Swiss. Skakel 021 938 1911 of besoek www.americanswiss.co.za