Vroulikheid en sensualiteit is waaroor dit gaan by Women's Secret. Eenvoudige kledingstukke soos sagte eenstukke en lae-snit nagrokkies word van katoen en crêpe gemaak en afgerond met kant en satyn. Die palet is neutraal met effekleure soos swart, room en ligpers, maar die pret-reekse sluit helder kleure soos groen en oranje in, met ruitpatrone, strepe en polkakolle.

Strepe bly in die mode – ook vir slaapklere!

Pryse is soos volg:
Bra's vanaf R370 – R520
Broekies vanaf R150 – R195
Nagklere vanaf R370 – R445
Vormdrag van groottes 34B tot 36B R670

Vir meer inligting kontak 011 325 4992 of  021 555 1743
Besoek: www.womensecret.com