'n Sneaker (R5 530 – R6 980)! Hierdie sneaker is luuks en herinner aan die goeie ou seilskoen soos ons dit ken, maar word gemaak van blinkleer, sweedsleer en slangvel – sodat jy moeiteloos elegant kan lyk. Vir meer inligting, kontak 021 418 8506 of besoek www.jimmychoo.com.