Die skoene kom in 'n klein sakkie en is perfek om in jou handsak te dra wanneer jy reis. Beskikbaar in 2 kleure: swart & sjampanjekleurig (vanaf R230). Vir meer inligting, skakel: 0861 112 142 of besoek www.thecherrybrand.com.