Die fantastiese silwer juweliersware is ook nou te koop in Suid Afrika en het ‘n opwindende promosie net vir Moedersdag. Enige een wat R1 500 en meer spandeer op Georgini juweliersware ontvang 'n gratis paar van oorbelle ter waarde van R599. (geldig terwyl voorraad hou).

Georgini is kenmerkend vir hulle swart en wit ontwerpe en elke seisoen se versameling sluit in ‘n mengsel van beide die moderne en klassieke swart en wit stukke.

Die stylvolle juweliersware is ontwerp met die meeste ouderdomsgroepe in gedagte, en is bekostigbaar vir almal.

Vir meer informasie

E-pos: Georgini@tregerbrands.co.za