nommer 5Maak seker die man in jou lewe se badkamerkassie is vol skoonheidsprodukte vir 2014 met oulike geskenkpakke vir Kersfees. Dove Men + Care Extra Fresh Kit (R90) is ’n nuttige toiletsakkie met die Extra Fresh Body & Face Wash (250 ml), Extra Fresh Anti-Perspirant Deodorant (150 ml) en Extra Fresh Body & Face Bar (90 g).

FOTO: verskaf FOTO: verskaf

Bederf hom met dié geskenkpak of met NIVEA MEN Sensitive Cool & Calm Gift Pack (R170, by Clicks). Dié keer kry jy ’n toiletsakkie vol produkte van NIVEA – die NIVEA MEN Sensitive Shaving Gel (200 ml), NIVEA MEN Sensitive After Shave Splash (100 ml) en NIVEA MEN Sensitive Shower Gel (250 ml).

FOTO: verskaf FOTO: verskaf