Hoewel FURLA-handsakke klassiek is, volg hulle die nuutste trends in die details. FURLA sal jou ook nooit teleurstel wanneer dit by die keuse van kleure en style kom nie.

Naaswit napaleer-en-krokodilleer-handsak met slangpatroon, R6 335, FURLA.

Skakel 011 325 6468 vir meer inligting.

'n Kykie na hul lente- en somerreeks