Die Give Hope projek wat betrokke is van die bou van kinderhuise, gaan 'n paar stalletjies hierdie eerskomende Saterdag, 10 Maart 2012 by Hazel Food Market hê. Al die geld van hulle verkope gaan net so vir die Give Hope projek.