Op soek na iets spesiaals vir die feesseisoen? Die jongste versameling van dié Australiese reeks sluit in glansryke eenskouerrokke, skouerlose rokke, kort genoeg vir skemerkelkies of lank genoeg vir 'n meer formele geleentheid. Kry dit by Stuttafords landswyd, of kontak Susan Heydenrych by 021 674 6091 of susan@pacificcollections.co.za vir inligting.