Enigiets waarvoor jy wens in ’n droom kan waar word, solank jy daarin glo! Streef jou drome na en glo in jou hart dit kan waar word, want dan mag dit dalk net uitwerk soos wat jy gewens het. – Uit die Disney-weergawe van Aspoestertjie