Dra dié hartjie van oorgeblaasde 24 karaat-goud (R150) om jou nek sodat dit jou kan herinner dat ons elke oomblik 'n keuse het om met ontferming op te tree.

Die hartjie hang aan 'n sykoord – in 'n verskeidenheid kleure beskikbaar.

Vir meer inligting: 083 285 7168; www.mygoldheart.co.za