"Ek is desperaat! Nee, moet dit eerder nie sê nie, maar ek wil graag 'n meisie hê." - Graeme Smith, SA krieketkaptein.

Sy boek, A Captain's Diary 2007-2009 (Jonathan Ball) vertel sy krieketreis van die afgelope twee jaar. Hy deel ook inligting oor die span en hoe hulle dinge doen. SARIE-boekeredakteur, Phyllis Green, het met hom gesels. Lees die onderhoud