DIE GRAMMYS: 12 Februarie 2012

Hou die blink kant bo met die rock-sjiek voorkoms: Rokerige oë is ’n Grammy-gunsteling. Gee dit ekstra houding en trek ’n “vlerkie” aan die buitehoeke van elke oog. Kies ’n ligte pienk vir ?jou lippe.

Die Grammy-toekenning

KRY DIE GRAMMY-VOORKOMS

• Maybelline Color Sensational in Kiss Pearl (R89,95) • Rimmel Glam’Eyes Quad Eye Shadow in Smokey Noir (R99,95) • Errol Arendz se Va-Va-Voom-hakke (R890)

Maybelline Color Sensational in Kiss Pearl (R89,95)Rimmel Glam'Eyes Quad Eye Shadow in Smokey Noir (R99,95)Errol Arendz Va-va-va-voom-hakke

DIE OSCARS: 26 Februarie 2012

Anne Hathaway

Glans en styl! Die ou-Hollywood-voorkoms met rooi lippe is perfek, soos Anne Hathaway se rooitapyt-grimeervoorkoms. Kies ’n skakering wat die beste by jou velkleur pas. ’n Donkerpers oogomlyner gee ’n moderne gevoel. Rond altyd af met genoeg maskara.

Die Oscar

DIE OSCAR-VOORKOMS

• Guerlain Rouge G in Garconne (R485) ?• Clinique Quickliner for Eyes Intense in Intense Plum (R180, ?vanaf 6 Februarie te kry) • Meerminhangertjie (R550)

Guerlain Rouge G in Garconne (R485)Clinique Quickliner for Eyes Intense in Intense Plum (R180)Meerminhangertjie (R550)