By die glansgeleentheid gisteraand (11 Januarie) wasEmma Stone (Crazy Stupid Love) dubbel en dwars 'n wenner – en 'n modetreffer daarby. Sy het weggebreek van die normale aandrok en eerder 'n tuxedo gedra. Die groen baadjie en noupassende broek is van Gucci se somer 2012-reeks. Groen was veral onder die wenners 'n gunsteling. Nina Dobrev van The Vampire Diaries het 'n groen rok met kant-moue van Elie Saab se somer 2012-reeks gedra, terwyl die jong aktrise Chloë Moretz stylvol gelyk het in 'n swart en groen tweed-rok van Proenza Schouler.

Hier is die wenners van die People’s Choice Awards vir 2012:

Gunsteling-fliek
Harry Potter and the Deathly Hallows, Deel 2

Gunsteling-rolprentakteur
Johnny Depp

Gunsteling-rolprentaktrise
Emma Stone

Gunsteling-rolprentikoon
Morgan Freeman

Gunsteling-aksiefliek
Harry Potter and the Deathly Hallows, Deel 2

Gunsteling-aksiester
Hugh Jackman

Gunsteling-drama
Water for Elephants

Gunsteling-komedie
Bridesmaids

Gunsteling-komedie-akteur
Adam Sandler

Gunsteling-komedie-aktrise
Emma Stone

Gunsteling-rolprentster onder 25
Chloë Moretz

Gunsteling-rolprentverdeling
Harry Potter and the Deathly Hallows, Deel 2

Gunsteling-stem-akteur
Johnny Depp as Rango, Rango

Gusteling-rolprentsuperheld
Ryan Reynolds as Green Lantern

Gunsteling-rolprent uit 'n boek
Harry Potter and the Deathly Hallows, Deel 2

Gunsteling-netwerk-TV-drama
Supernatural

Gunsteling-akteur uit 'n TV-drama
Nathan Fillion

Gunsteling-aktrise uit 'n TV-drama
Nina Dobrev

Gunsteling-kabel-TV-drama
Pretty Little Liars

Gunsteling-netwerk-TV-komedie
How I Met Your Mother

Gunsteling-akteur uit 'n TV-komedie
Neil Patrick Harris

Gunsteling-aktrise uit 'n TV-komedie
Lea Michele

Gunsteling-kabel-TV-komedie
Hot in Cleveland

Gunsteling-TV-kompetisie
American Idol

Gunsteling-TV-misdaaddrama
Castle

Gunsteling-wetenskapfiksie-/fantasie-program
Supernatural

Gunsteling-"daytime" TV-aanbieder
Ellen DeGeneres, The Ellen DeGeneres Show

Gunsteling-laataand TV-aanbieder
Jimmy Fallon, Late Night with Jimmy Fallon

Gunsteling-gaskunstenaar op TV
Katy Perry, How I Met Your Mother

Gunsteling-realiteitster
Kim Kardashian

Gunsteling nuwe TV-drama
Person of Interest

Gunsteling nuwe TV-komedie
2 Broke Girls

Gunsteling manlike kunstenaar
Bruno Mars

Gunsteling vroulike kunstenaar
Katy Perry

Gunsteling-liedjie vir die jaar
E.T, Katy Perry met Kanye West

Gunsteling-album vir die jaar
Born This Way, Lady Gaga

Gunsteling-popkunstenaar
Demi Lovato

Gunsteling-hip-hop-kunstenaar
Eminem

Gunsteling-R&B-kunstenaar
Rihanna

Gunsteling-musiekgroep
Maroon 5

Gunsteling-country-sanger
Taylor Swift

Gunsteling-musiekvideo
Last Friday Night (T.G.I.F.), Katy Perry

Gunsteling-toer
Katy Perry